Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hobie Beach Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir Hobie Beach Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Venessa S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed my stay.

Will visit again, within reach of the mall & beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaye H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaye H
Gesin met tieners

We had a great stay.

We really enjoyed our stay. Fred was amazing and could not do enough to be of assistance in everything and the breakfasts were delicious!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M
Saam met vriende

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer was ruim en skoon en die ontbyt was heerlik.

Dit was lekker om ook 'n swem te geniet, al het die wind baie erg gewaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dione K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dione K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very pleasant and comfortable.

It is a perfect location, within walking distance to beach, shops and restaurants. The hosts were great. We enjoyed our stay at Hobie Beach House. The room was clean and very comfortable likewise with the bed. The breakfast was scrumptious. Lynn and Fred were wonderful. hosts and really want to make your stay enjoyable. Everything is within walking distance which is great! We recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hobie Beach Guest House se terugvoer

Dear Dione

Thank you for the lovely review. It makes us extremely happy when our guests are happy.
It was a pleasure hosting you both and look forward to a return visit.

Keep well.

Warm regards,
Lyn and Fred

Hobie Beach Guest House
Mmakhutso M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmakhutso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were warmly welcomed by the owners Lyn and her husband. We asked to check in an hour early and the owners did not have a problem.

Hobie Beach Guest House is a good value for money and I would recommend it. To our surprise on arrival, we were upgraded to a more spacious room at no extra cost, which we appreciate. Besides the space, the room was beautiful, clean and the bed was comfortable and the photos do not do justice to it. Hobie Beach Guest House is in a safe neighbourhood, and only a few feet to the beach, Boardwalk Mall and other amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Peaceful and quiet stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hobie Beach Guest House se terugvoer

Hi Shaun

Thank you for the awesome review. It was a pleasure hosting you and your family.
Keep well and hope to see you again.

Regards,

Fred and Lyn

Hobie Beach Guest House
Bianca E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca E

Lieflike gastehuis met vriendelike mense wat graag help.

Ons het baie lekker gebly, baie naby aan die strand. Ontbyt was heerlik. Kamers was netjies en skoon en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornag.

Skoon en netjies. Goeie geriewe en parkering. Alles was in orde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneli P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneli P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die kamer was gemaklik met alles wat jy nodig het. Lyn en Fred is fantasties. Ons het so welkom gevoel vandat ons daar aangekom het. Hulle is bereid om hul gaste te help met enige iets. Baie dankie aan julle vir 'n wonderlike ervaring. As ek meer as 5 uit 5 kon gee, sou ek 10 uit 5 gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hobie Beach Guest House se terugvoer

Hi Hanneli
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was n plesier en ons het julle baie geniet
Hoop ons sien julle weer
Mooi bly
Groete
Fred/Lyn

Hobie Beach Guest House
Christelle F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle F
Besigheidsreis

Was in Port Elizabeth vir werk. Die gasheer is vriendelik en die diens goed.

Die gastehuis is lekker geleë. Naby aan die see en restaurante en mens kan heerlik gaan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was baie lekker dankie, ons het die gasvryheid geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek.

Ligging is fantasties, aangename vriendelike en opregte diens. Ons het baie lekker gebly, ontbyt was goed (maar te veel). Persoonlike diens en menswees, as jy 5ster formele geselskap soek is die plek nie vir jou nie, as jy mense wil ken en lekker gesels, moenie verder soek nie - bespreek nou. Ons gaan nie 2 keer na dieselfde plek nie al is dit hoe goed maar die plek is wonderlik en bekostigbaar. As ek weer PE toe moet gaan en ek wil naby alles wees sal ek beslis weer hier gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hobie Beach Guest House se terugvoer

Hi Tom
Thank you you for the awesome review. It was a pleasure having you here and hopefully a return visit one day
Keep well
Regards Fred/Lyn

Hobie Beach Guest House
Andre V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was aangenaam. Ons sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

Hobie Beach Guest House is uitstekend geleë. Die gastekamer het aan al die verwagtinge voldoen. Gastekamers is weg van ontvangsarea, privaat en stil. Die gasheer, Fred, is 'n juweel. Die ontbyt was topklas. Ons het besoekers ontvang tydens ons verblyf. Fred het soos 'n goeie gasheer die geleentheid spesiaal gemaak. 'n Gastehuis moet gasvry wees! Hobie Beach Guest House is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L
Gesin met klein kinders

Veilig netjies en goed geleë.

Gerieflike ruim kamer, lekker swembad, heerlike ontbyt. Gashere baie aangenaam. Het die besoek baie geniet en kan dit gerus aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlena F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena F
Besigheidsreis

It was just lovely.

Hobie Beach Guest House was perfect for our needs: Spacious room and bathroom; comfortable bedding and mattress; friendly, competent staff; wonderful location; close to the beach, but in a quiet neighbourhood; delicious breakfast. The set-up of the room is good, because there is a back door with a security gate that can be opened to allow a cool draft of air through the room. I have arrived at guest houses so many times, hot and exhausted after the trip, only to be greeted by the stifling heat of a room which had been closed up for the whole day. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hobie Beach Guest House se terugvoer

Dear Marlena

Thank you for the lovely review. Its was a pleasure hosting you and look forward to seeing you again.

Regards

Lyn

Hobie Beach Guest House
Theo D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, comfortable stay. Perfect.

We visited Hobie Beach in December and had a very pleasant and comfortable stay. The rooms are very neat and it felt like home. Had a delicious breakfast every morning and the host and staff were very friendly and pleasant and willing to go out their way to help. We used Hobie Beach as a base to visit Addo and Jeffrey's Bay and the casino / boardwalk as well as Pollock Beach nearby. It is conveniently located and we would highly recommend Hobie Beach to anyone who wants to visit PE and the surrounds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hobie Beach Guest House se terugvoer

Dear Theo

Thank you for the lovely review. It was an absolute pleasure having you and yours here as a guest.
I am so glad you enjoyed your stay. Looking forward to your next visit

Warm Regards,

Lyn

Hobie Beach Guest House
Pieter S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Enkelreisiger

Netjies, uitstekende diens, loopafstand van die strand en die Boardwalk.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanelie K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanelie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam.

Met ons aankoms was ons vriendelik ontvang. Die kamer was netjies, skoon en baie gerieflik. Ons het die ontbyt baie geniet. Die gastehuis is naby lughawe en loopafstand van die strand. Stil en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die eerste keer wat ek Port Elizabeth toe was en Hobie Beach Guest House het beslis gehelp om die ervaring meer asemrowend te maak.

Hobie Beach Guest House het meer gevoel soos 'n tweede huis deur hulle vriendelikheid en interaksie met ons en die ander gaste daar. Ek sal beslis hulle aanbeveel vir die mense wat 'n "Home away from Home" atmosfeer wil hê. Welgedaan Hobie Beach Guest House en hou aan met julle uitstekende diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hobie Beach Guest House se terugvoer

More Johann,

Baie dankie. Ons is so bly julle het die tyd hier by Hobie Beach geniet.

Groete,
Fred en Lyn

Hobie Beach Guest House
Teunis R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Teunis R
Besigheidsreis

Gerieflik, skoon, bekostigbaar, perfek vir 'n paartjie op vakansie of besigheids persoon.

Lekker gebly die twee dae wat ek in PE gewerk het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hobie Beach Guest House se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop ons sien jou weer.

Groete

Lyn

Hobie Beach Guest House
Erna L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L
Enkelreisiger

Vriendelike diens, rustige atmosfeer, netjiese geriewe en perfekte ligging!

Hierdie was my 2de keer wat ek by die gastehuis gebly het. Soos voorheen was die diens puik en almal so vriendelik. Die kamer was skoon en netjies. Ek het heeltemal veilig gevoel om alleen strand toe te stap en selfs laat in die nag by die gastehuis aan te kom. Ek sal definitief weer daar bly volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hobie Beach Guest House se terugvoer

Baie dankie Erna. Ons sien uit na jou volgende kuier.
Groete,
Lyn

Hobie Beach Guest House
Dawid H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid H
Saam met vriende

Gemaklik en stapafstand vanaf die strand.

Kamers en badkamers dateer en kan opgradeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf in Hobie Beach Guest House was prima.

Goed ingerigte kamer, beddens slaap heerlik, smaaklike ontbyt en veilige parkeerplek. Wat meer kan jy vra?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand H
Saam met vriende

Sal die geleentheid altyd onthou.

Dit was 'n aangename ervaring wat ek vir altyd sal onthou. Duisende dankies. Sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermé V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermé V
Gesin met klein kinders

Die verblyf is gerieflik met alles wat mens benodig.

Hobie Gastehuis is skoon en netjies. Die kamers is ruim en gerieflik ingerig. Dit was lekker stil in die aande en die bed het 'n goeie matras op. Die ontbyt word geurig voorberei en is genoeg om 'n groot honger te stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hobie Beach Guest House se terugvoer

Hi Herme

Baie dankie. Ek is so bly jy het jou verblyf hier by ons geniet

Groete

Lyn

Hobie Beach Guest House
Douglas M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

An excellent place for holidays.

Everyone there is kind and ready to help. Keep up the good work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hobie Beach Guest House se terugvoer

Dear Douglas,

Thank you for the lovely review.

It was a pleasure having you stay here at Hobie Beach Guest House.

Hopefully we will see you again sometime.

Regards

Lyn

Hobie Beach Guest House
Alta L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Gesin met tieners

So naby die see!

Hobie Beach is een van daardie gastehuise wat jy net weer en weer na toe terug gaan. Die kamers was netjies en koel. Die ontbyt uit die boonste rakke. Die personeel was so vriendelik en het ons sommer gou tuis laat voel. Hobie Beach is baie naby aan die strand en Boardwalk. Ek sal beslis weer by hulle boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Etienne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Benodig meer aktiwiteite om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdinand B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdinand B
Enkelreisiger

Baie goed.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jutta H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jutta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was alles wat ons benodig het vir die kort tydperk.

Die eienaars was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons was binne loopafstand van die konferensieperseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hobie Beach Guest House se terugvoer

Good Morning,
Thank-you for the review.
Regards,
Lyn

Hobie Beach Guest House
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Otto G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Otto G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, goeie verblyf met goeie ligging.

Die eienaars en werkers is baie gasvry en die verblyf is goed. Ek sal definitief weer van Hobie Beach Guest House gebruik maak. My enigste kommentaar is dat ek dink dit is tyd vir nuwe handdoeke, maar dit het nie ons verblyf beïnvloed nie. Ontbyt was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice, close to shops and beaches.

Please see the star-ratings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo E - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jo E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige gemaklikheid.

Ons het op 'n warm somermiddag arriveer. Terwyl ek nog sweet afgevee het, is ek 'n koue bier en my vrou 'n koue glas witwyn aangebied wat na ons kamer in 'n ysemmer gebring is. Die eienaar het persoonlik ons na ons kamer vergesel en dit geïnspekteer. Ons het werklik welkom gevoel, asof ons ou bekendes is (en dit was ons eerste besoek). Die koelblou-swembad het ons heerlik afgekoel. Ons het 'n goeie nagrus gehad, die ontbyt was smaaklik en met 'n glimlag bedien. Sal beslis weer daar tuisgaan en vir vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L
Enkelreisiger

Ideale ligging, rustig, baie netjies en skoon.

Ek het my verblyf baie geniet. Die strand is binne loopafstand en ideaal geleë in Somerstand. Die kamer was baie netjies en skoon en het al die nodige geriewe gehad. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hobie Beach Guest House se terugvoer

Baie dankie Erna, ek is so bly dat jy you verblyf hier by ons geniet het.

Groete,
Lyn

Hobie Beach Guest House
Pieter G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter G
Besigheidsreis

Netjiese kamers, redelike ontbyt, te veel buiteligte.

Die buite ligte is dalk miskien goed vir sekuriteit maar dit was vir ons 'n steurnis. Die eienaar se kleredrag is onvanpas en seker die grootste rede vir ons negatiewe verblyf-ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny En Mariana S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny En Mariana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Vriendelike diens, sal dit verseker weer gebruik. Baie gerieflik en maklik om te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry V
Besigheidsreis

Alles wat jy nodig het!

Die gastehuis bevat alles wat mens benodig. Gasvry en vriendelike mense, gerieflike ligging en goeie geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10-2de-laan, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhMTc0ZGY4LTNkZTMtNDc3Mi1iZDBiLTQ2Y2MwYzIzMmU1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 10-2nd Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.98475 25.66128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem