+47
Selfsorg in Hoedspruit

Hoedspruit Bush Cottage

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 636 Knoppiesdoring Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Hoedspruit Bush Cottage is 'n ruim, veilige en bekoorlike vakansiehuis op die Hoedspruit Wildlife Estate, 5 minute vanag die dorp. Dit bied slaapplek aan 4 gaste.

Die kothuis bied 'n bosatmosfeer en 'n lieflike uitsig oor die tuin. Dit beskik oor 2 slaapkamers op die grondverdieping, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Gaste deel 'n badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na gemaklike banke en 'n slim-TV en gratis WiFi.

Die leefarea lei na die stoep met 'n ingeboude braai en bied 'n uitsig oor die plonspoel waar gaste kan ontspan en die vrylopende wild en voëls kyk. Daar is veilige parkeerplek in die skaduwee vir 1 voertuig langs die huis. Daar is ook 'n houtdek wat toegang tot die trappe lei.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 636 Knoppiesdoring Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Hoedspruit Bush Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

636 Knoppiesdoring Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba2d5624f2b02f0f925c145492e7182a97e201a2ef7dd822446ae045d11b2523c39d83b4fd9016a425e6e738d966a90dd30b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 636 Knoppiesdoring Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.350685102922 30.968957688955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang