- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 58, Boschfontein, Heidelberg, 1441, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Hoep Hoep Gasteplaas is slegs 5 km buite die hoofdorp Heidelberg geleë.
Verblyf word in 3 individueel toegeruste eenhede gebied, genaamd Kiewiet, Kraaines en Houtkapper. Die gasteplaas kan tot 9 gaste akkommodeer.
Kraaines bestaan uit 'n kombuisie, 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is toegerus met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Kiewiet kan 3 mense akkommodeer en bestaan uit 'n kombuisie, 'n sitarea, 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV en OpenView-kanale. Die buite-lapa is beskikbaar met braaigeriewe.
Houtkapper is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Margaret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Portion 58, Boschfontein, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Gaste dink Hoep Hoep Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 58, Boschfontein, Heidelberg, 1441, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang