LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hoep Hoep Gasteplaas | LekkeSlaap
+31

Hoep Hoep Gasteplaas

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Hoep Hoep Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marius P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Skoon, netjies, rustig en sielerus.

Desere B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desere B
Gesin met tieners

Heerlike plaasstilte en gemaklike verblyf in Heidelberg.

Ons het 'n wonderlike tyd in Heidelberg gehad. Ons het 'n troue bygewoon, en was spyt ons kon nie reeds die Vrydag by Hoep-Hoep deurbring nie. Dit was heerlik! Jy kon die plek deur 'n ring trek. Absoluut skoon en netjies met alles wat jy wil he binne bereik. Ons het heerlik gekuier. Wat ons opgeval het, is die heerlike stilte, met al die luukshede wat jy nodig het. Baie dankie. Ons sal weer terug wees!

Hoep Hoep Gasteplaas's terugvoer

Liewe Desere
Dis darem nou 'n riem onder die hart om sulke prag terugvoering te kry!
Baie dankie. Ek hoop om julle eendag weer te kan akkommodeer!
Volgende keer moet die kinders kom hoenders help kosgee en eiers uithaal!
Hoepie groetnis
Margaret

Hoep Hoep Gasteplaas
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 58, Boschfontein, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13IkixuRz2aAq5DN7QUMNreBdQRgQklitwTs70pxXDV6YaKnxF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Portion 58 Boschfontein 1441 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.510826202247 28.324213027954
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!