Home from Home Eureka

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Michelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastic. Ja, dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker en baie veilig. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou is dierbaar. Die tuin is asemrowend. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah-Jean G
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Lovely stay; Denise was very helpful and friendly. It was a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Home from Home Eureka
Super ladies. Loved their energy and their enjoyment of nature. Left our flatlet neat and tidy. Always welcome.

Michelle T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het baie lekker gebly en dit was naby alles waar ons wou wees. Veilige, goed ingerigte akkommodasie wat al ons behoeftes te gemoed gekom het. Baie oulike, dierbare gasvrou en haar man.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Regtig asof jy in jou eie huis is. Heerlike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Home from Home Eureka
Wonderful family dad, son and grandson. Kind and very generous. Chris was amazing company and very interesting to chat to. Left our flatlet in immaculate condition. We were very blessed to have them as guests and now friends.

Edward M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Die gasvrou, Denise, was regtig baie gasvry en ons het tuis gevoel. Ons het drie nagte daar gebly en het dit baie geniet. Die WiFi was goed en die TV is ook lekker groot. Daar is ook 'n groot dubbeldeur yskas/vrieskas. Die stort werk lekker en al die ligte werk. Oor die algemeen is die eenheid goed versorg en lekker sentraal. Ons sal beslis weer van Home from Home Eureka gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Home from Home Eureka
Fantastic couple. Kind and generous. Very special couple and mindful of their fellow man. We loved having them stay and would welcome them back always.

Andra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Baie gasvry en eintlik baie naby aan Kaapstad self. Ons is baie vriendelik ontvang en die gasvrou en gasheer het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Alhoewel die plek baie naby aan die snelweg is en mens die karre hoor, is die plekkie baie netjies en goed toegerus vir kosmaak en gemaklik wees. Daar is 'n lekker Woolies en restaurant naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Home from Home Eureka
Super couple. Great communication. Left everything neat and tidy. Always welcome.

Elna M
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Best place to stay in Rondebosch. We stayed there for two nights. We had a warm welcome from our hosts. The flat is spacious and lovely. Everything you need is there. We felt right at home from the moment we got there. There is such a lovely garden outside where we had our morning coffee. Lush trees and lots of birds! You will enjoy your stay. Thank you to our hosts, you are such wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Home from Home Eureka
Elna and her daughter are lovely people with beautiful hearts. Excellent communicators. Very neat and tidy and respectful of our flatlet and its contents. We so enjoyed having them as guests. Hopefully, we will see them again in the future.

Stephen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lovely quite apartment. Lovely quite apartment even though it is close to the freeway. The area is safe and the security of the apartment is good. The bedroom is large with a comfortable queen-size bed. The lounge/kitchen is well fitted with enough kitchen utensils to make a meal, although we only made tea. The garden is beautiful and well kept. The owner of the home is very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Home from Home Eureka
Lovely friendly couple. It was a real joy to have them stay with us. Left our flatlet in immaculate condition. Good communication at all times. Always welcome.

Deirdre S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lovely. Very friendly hosts and all the facilities were as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Home from Home Eureka
Wonderful friendly couple. We really enjoyed having them as guests. Left our flatlet very neat and tidy.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 775
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 775
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 775
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Woodside Court, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWncK6wROWI2kT5vB0NW9ajTj0By7Er2JCn0Om5QB03lnnWTS1w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag, vir 3 mense 73 5 1 5 2 Woodside Court Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -33.966942367762 18.494760535582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang