Home from Home Eureka

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Home from Home Eureka bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstelletjie wat op 'n residensiële eiendom, sentraal in Rondebosch, geleë is. Die woonstel is geheg aan 'n huis, maar het 'n aparte en privaat ingang.

Daar is slegs 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n mini-oond en 'n yskas-vrieskas, asook 'n wasmasjien. 'n Wasgoeddraad is beskikbaar. Die woonstel is het 'n TV met Openview, en daar is 'n kluis. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n agtertuin met 'n tafel en stoele wat gedeel word.

Die eiendom is naby Rondebosch Common en die Rooikruis Kinderhospitaal. Kaapstad se stadsentrum en die V & A Waterfront is ongeveer 20 minute se ry vanaf die woonstel.

Slaapplek

'n Bespreking by Home from Home Eureka sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Spaans

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Home From Home Eureka gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R625 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]