+33

Home from Home Eureka

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Woodside Court, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R775 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Home from Home Eureka bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstelletjie wat op 'n residensiële eiendom, sentraal in Rondebosch, geleë is. Die woonstel is geheg aan 'n huis, maar het 'n aparte en privaat ingang.

Daar is slegs 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n mini-oond en 'n yskas-vrieskas. Daar is 'n slaapbank vir 'n derde gas. 'n Wasgoeddraad is beskikbaar. Die woonstel is het 'n TV met Openview, en daar is 'n kluis. Daar is 'n omsetter wat die WiFi tydens beurtkrag sal aanhou. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n agtertuin met 'n tafel en stoele wat gedeel word.

Die eiendom is naby Rondebosch Common en die Rooikruis Kinderhospitaal. Kaapstad se stadsentrum en die V & A Waterfront is ongeveer 20 minute se ry vanaf die woonstel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Michelle J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Ja, dit was fantasties.
Nov 2025
Mariette T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en baie veilig. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou is dierbaar. Die tuin is asemrowend. Sal definitief weer daar gaan bly.
Nov 2025
Sarah-Jean G
5.0
Lovely stay; Denise was very helpful and friendly. It was a lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Michelle T
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly en dit was naby alles waar ons wou wees. Veilige, goed ingerigte akkommodasie wat al ons behoeftes te gemoed gekom het. Baie...
Sien meer
Mrt 2025
Chris L
Saam met lewensmaat
5.0
Regtig asof jy in jou eie huis is. Heerlike gasvryheid.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2 Woodside Court, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Home from Home Eureka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 775
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 775
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 775
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Woodside Court, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWncK6wROWI2kT5vB0NW9ajTj0By7Er2JCn0Om5QB03lnnWTS1w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag, vir 3 mense 73 5 1 5 2 Woodside Court Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -33.966942367762 18.494760535582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang