- 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 De Leeuw Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Hoogland Gastehuis is geleë in Bethlehem in die noordoostelike Vrystaat en bied gemaklike akkommodasie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die gastehuis bestaan uit 9 goed ingerigte kamers, insluitend selfsorg-eenhede, elk met 'n en suite-badkamer. Kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in badseep, tee- en koffiemaakgeriewe en handdoeke.
Gaste kan ontspan in die skilderagtige tuin, en ontbyt is beskikbaar vanaf die akkommodasie se spyskaart met vooraf reëling.
Die eiendom is gerieflik geleë naby staptoere, staproetes en die Bethlehem Museum. Hoogland Medi-Clinic is 120 m weg, en Pick'n Pay Mall is 400 m van die gastehuis af. Veilige parkering is beskikbaar vir gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 47 De Leeuw Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Hoogland Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 De Leeuw Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Sien kaart- 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang