Hoogwater Farmlife and Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Hoogwater Kothuis
Selfsorg
Linne en badhanddoeke word voorsien.
Hoogwater Plaashuis
Selfsorg
Linne en badhanddoeke word voorsien.
Hoogwater Gesinshuis
Selfsorg
Linne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls

- Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Kinders tussen 0 tot 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 tot 12 jaar betaal R150.
- Kinders ouer as 12 jaar betaal die volwassene-tarief.
- Die water in die krane is van die boorgat afkomstig en heeltemal drinkbaar.
- Die swembad is uitsluitlik vir die plaashuis se gebruik en mag nie deur die kothuis of gesinshuis gebruik word nie.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Ekstra hout is teen R40 per sak beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogwater Farm, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhNmY2NDMxLTJjNmMtNDUyZS04MjQ5LTJmMzJiYzlmZjg2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Hoogwater Farm Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.47223551536 19.191516232808
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang