Hope Cottage
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 5 High Riding Drive, Sir Lowry's Pass, Cape town, 7135, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hope Cottage is 'n pragtig gemeubileerde woonstel in 'n veilige perdelandgoed, en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, of 'n paartjie se wegbreek.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Ruim sitkamer is gemaklik gemeubileer en beskik oor 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel, met gratis tee en koffie. Die eenheid beskik ook oor 'n wasmasjien vir ekstra gerief.
Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan die braai-area, die gemeenskaplike swembad, laaikragvoorsiening, gratis veilige parkering en skilderagtige uitsigte geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 High Riding Drive, Sir Lowry's Pass, Cape town, 7135, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 High Riding Drive, Sir Lowry's Pass, Cape town, 7135, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang