Horizon Villa
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 6 Horizon Street, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Horizon Villa is ’n ruim en privaat selfsorghuis, 200 m vanaf die strandmeer in ’n stil straat by die wêreldbekende Knysna-koppe. Hierdie gerieflike, gesinsvriendelike huis is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede in die area te verken.
Hierdie dubbelverdieping-vakansiehuis beskik oor 1 hoofhuis met 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n kantoor, sowel as ’n aparte eenslaapkamer-woonstel en ’n goed versorgde tuin. Elke slaapkamer het ’n koninggrootte-bed, insluitend die woonstel. Daar is bad- en stortgeriewe in albei die badkamers. Die hoofhuis het ’n ten volle toegeruste kombuis met toebehore en eetgerei om etes voor te berei en te kook.
Die oopplan-leefarea het banke en ’n TV om media op te speel. Die leefarea lei na ’n groot onderdakbalkon met ’n ingeboude braai-area en pragtigte uitsigte oor die strandmeer en op die Outeniquaberge in die verte. Veilige parkeerplek is op die eiendom beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Clary Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 69
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 6 Horizon Street, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Horizon Street, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang