Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R150.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025 en 13 Dec 2025 to 11 Jan 2026.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025 en 13 Dec 2025 to 11 Jan 2026.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die eenheid is naby die Krugerwildtuin en daarom moet gaste versigtig wees tydens hul verblyf by Hornbills Rest. Daar is al 3 keer gesien hoe 'n luiperd voor die eenheid verbyloop en gaste bly hier op hul eie risiko. Hornbills Rest is nie aanspreeklik vir enige verlies of skade aan gaste of hul eiendom nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 12, Silonque, Silonque West, Phalaborwa, 1391, Limpopo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang