6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 12, Silonque, Silonque West, Phalaborwa, 1391, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hornbills Rest Country Home is 'n privaat selfsorghuis op die eienaar se perseel en bied 'n rustige wegkruipplek aan die buitewyke van Phalaborwa. Die onderneming is ideaal geleë 12 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en is die ideale basis vir 'n verskeidenheid doendinge soos wildritte, riviervaarte en gholf.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, 2 en 'n half badkamers en 'n ruim oopplan-kombuis, opwasarea, sit- en eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en daar is 'n apate gastetoilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttafel met stoele, sowel as 'n aparte opwaskamer. Die eetarea het sitplek vir 6 mense en die ruim sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-platskerm-TV .
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
David Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 73
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Plot 12, Silonque, Silonque West, Phalaborwa, 1391, Limpopo
- Gaste dink Hornbills Rest Country Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 12, Silonque, Silonque West, Phalaborwa, 1391, Limpopo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang