Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Colesberg

Horse and Mill Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 339 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Vicky B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie netjies en gerieflik vir gesin van 5. Lekker gebly, genoeg spasie, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelik, netjies en skoon! Ontvangs was vriendelik. Die kamer was netjies en skoon. Bed gerieflik en linne skoon. Regtig waarde vir geld. Ek beveel sterk aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Het baie vroeër gery weens die geraas. Baie lekker totdat Colesberg se naglewe begin het. Kon nie slaap weens al die geraas van mense en voertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekende oornag plek en die atmosfeer en kos by die pub was awesome! Ons het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terence B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Fantastic. Jackie is a great host. The place is great. My one-stop place between JHB and Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag
5.0
Okt 2025

Karookuier op sy beste! Lieflike plek! Goeie ligging en veilige parkering. Heerlike kos! Baie vriendelike ontvangs, mense is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Issabel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sorgvry, gemaklik en baie mooi. Sal weer en weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik, skoon en netjies, vars, naby aan top restaurante geleë. Karoo gasvryheid op sy beste met vriendelike diens en oortref verwagtinge - beddens toegerus met elektriese warmkomberse is 'n bederflike wenner teen enige Karoo-koud aanslag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Wens ek kon langer bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

A great stay! Check-in was friendly and quick. Our room was spacious, clean and comfy. Very happy with our choice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 339

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1, 2, 3, 4 Bell Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYrim7AFHGMW9iHiAijqambDXi2RxFAXRlCIM6bYZ51K76zIWsk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 339 5 1 5 1, 2, 3, 4 Bell Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.72109180707 25.096044891175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang