Horse and Mill Guesthouse
Opsomming van Resensie
Sean L - Apr 2021
Gemiddeld
Baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.
Christa S - Apr 2021
Gemiddeld
Heerlik rustig.
Loraine K - Mrt 2021
Gemiddeld
Rustig, netjies, gerieflik en mooi, dankie.
Amanda J - Mrt 2021
Gemiddeld
Good overnight stay.
Francois C - Jan 2021
Gemiddeld
Stil, rustig en netjies.
Elizna Z - Jan 2021
Gemiddeld
Ruim, pragtige, gerieflike kamers en vriendelik ontvangs.
Susan B - Jan 2021
Gemiddeld
Baie netjies.
Annemarie D - Des 2020
Gemiddeld
Baie rustig en heerlike kos.
Terrilee S - Des 2020
Gemiddeld
Lovely unit, perfect for one nights stay.
Francois K - Nov 2020
Gemiddeld
Vriendelike, netjiese verblyf
Annatjie D - Okt 2020
Gemiddeld
Lekker geslaap......in Karoostyl
Lukas V - Okt 2020
Gemiddeld
Netjies skoon en vriendelik.
Luitje L - Okt 2020
Gemiddeld
Netjies, skoon en gemaklike oorslaap.
Horse and Mill Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die lekker resensie. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Albert T - Sep 2020
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Horse and Mill Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ek is baie bly julle het dit geniet. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete, Jackie.
Matt Z - Jan 2020
Gemiddeld
Overnighted on the way back from the coast.
George M - Jan 2020
Gemiddeld
Will be back anytime.
Horse and Mill Guesthouse's terugvoer
Thank you very much for this review. Hope to see you again soon.
Werner M - Jan 2020
Gemiddeld
Gerieflik geleë.
Anaska O - Jan 2020
Gemiddeld
Lieflike ouwêreldse atmosfeer.
Horse and Mill Guesthouse's terugvoer
Baie dankie, ons hoop ons sien julle gou weer.
Annelise D - Des 2019
Gemiddeld
Very comfortable room. Excellent service.
Johannie C - Des 2019
Gemiddeld
Bietjie raserig oorkant kroeg.
Wiehahn D - Des 2019
Gemiddeld
Goeie oornag verblyf.
Lees meerMegan G - Des 2019
Gemiddeld
Great service. Value for money and welcomed with genuine kindness and love. Rooms very clean.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Absolutely loved it.
It would be nice to have a fridge and microwave. But it was a wonderful place to stay. Will definitely book it again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Horse and Mill Guesthouse's terugvoer
Hi Megan,
Thanks for this very nice review.
We are glad that you have enjoyed your time at the Horse and Mill Guesthouse.
I am so sorry I had forgotten to tell you the coffee, tea, fridge and Microwave is it the cupboard
Roy M - Des 2019
Gemiddeld
Very disappointing.
Horse and Mill Guesthouse's terugvoer
Hi Roy,
I know you were very angry. You made triple sure that we booked No. 2 for you, but when you arrived it was not the room you wanted. At that late stage and on an extremely busy day like the 12th, we could not change you to another room. I am sorry, and I am also sorry that I forgot to bring you some ice, I do apologize.
Maryna D - Des 2019
Gemiddeld
Great place, supper and breakfast was delicious.
Horse and Mill Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Jy maak ons dag. Hoop om jou gou weer te sien.
Clint G - Jul 2019
Gemiddeld
Super netjies met alles wat jy nodig het tot jou beskikking.
Gerrie M - Jul 2019
Gemiddeld
Net wat benodig word vir 'n rustige oornag.
Horse and Mill Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Jackie
Libby S - Apr 2019
Gemiddeld
First class accommodation.
Horse and Mill Guesthouse's terugvoer
Thank you very much for the nice review. Hope to see you soon again.
Regards
Jackie
Lizelle C - Jan 2019
Gemiddeld
Netjiese, vriendelike akkommodasie.
Lenir P - Jan 2019
Gemiddeld
Het lekker gerus, die plek was stil genoeg.
Stephani V - Jan 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Nanette V - Jan 2019
Gemiddeld
Gasvry en vriendelik.
Adele V - Jan 2019
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Karlien B - Jan 2019
Gemiddeld
Was prakties en goed vir oornag.
Corne S - Des 2018
Gemiddeld
Lekker baie dankie vir die moeite!
Bernadine V - Des 2018
Gemiddeld
Baie vriendelike mense met gehalte verblyf!
Colin F - Des 2018
Gemiddeld
Puik! Prima diens en vriendelikheid!
Louisa M - Okt 2018
Gemiddeld
Basies en gerieflik.
Horse and Mill Guesthouse's terugvoer
Dankie vir die resesnie, ek is bly julle het julle verblyf geniet. Jammer, ons het nie geweet julle wil rolstoel vriendelike kamer hê nie. Daar is twee kamers wat is, maar ongelukkig is die kamer waarvoor julle gevra het nie rolstoel vriendelik nie.
Ons adverteer nie as selfsorg eenhede nie, want daar is nie opwas en voedsel voorbereidings geriewe nie. Die yskas en mikrogolf is daar om die oornag verblyf geriefliker te maak
Ons hoop om julle gou weer te sien
Groete
Jackie
Emile M - Okt 2018
Gemiddeld
Will use the guesthouse when travelling from Pretoria to Cape Town again.
Francois G - Apr 2018
Gemiddeld
Uiters goeie waarde vir geld.
Horse and Mill Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die lekker resensie, jy maak ons dag.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Deon D - Jan 2018
Gemiddeld
Gemaklik en netjies.
Chris F - Jan 2018
Gemiddeld
Gerieflike oornagplek en heerlik geslaap.
Horse and Mill Guesthouse's terugvoer
Baie Dankie. Ons is baie bly julle het die verblyf by ons geniet.
Peet H - Jan 2018
Gemiddeld
Rustige plattelandse gasvryheid met moderne geriewe.
Horse and Mill Guesthouse's terugvoer
Baie dankie. Ons is baie bly julle het die verblyf by ons geniet.
Cara M - Jan 2018
Gemiddeld
Lekker slaapplekkie vir 'n pitstop.
Lees meerHorse and Mill Guesthouse's terugvoer
Baie dankie. Ek is baie bly julle het die verblyf by ons geniet. Onthou dat ons volgende keer vir jou kamer gee so bietjie verder van die parkeerterrein.
Tammy J - Des 2017
Gemiddeld
Lieflike skoon kamers.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Lovely clean rooms.
Thank you.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Horse and Mill Guesthouse's terugvoer
Thank you very much. We are glad that you had enjoyed your time with us.
Beatricha R - Des 2017
Gemiddeld
Hulle sien ons defnitief weer.
Leilani P - Des 2017
Gemiddeld
Lekker ligging oorkant die restaurant, netjiese plekkie vir een aand.
Lees meerNadia J - Okt 2017
Gemiddeld
Vuil beddegoed wat gestink het.
Lees meerElseri D - Okt 2017
Gemiddeld
Dit was nie 'n lewensveranderende ervaring nie.
Gwyneth C - Aug 2017
Gemiddeld
A good halfway stop between Cape Town and Johannesburg. For an overnight stay this guesthouse is good.
Mark W - Aug 2017
Gemiddeld
Sal beslis weer daar bly.
Horse and Mill Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir hierdie positiewe resensie. Dit maak ons "werk" lekker.
Diana D - Aug 2017
Gemiddeld
Kamer was baie skoon en netjies.
Henda V - Jul 2017
Gemiddeld
Gerieflike en bekostigbare oornagverblyf langs die N1.
Horse and Mill Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek is baie bly julle het lekker gebl, sal dit net so aan my personeel oordra. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Jackie
Nita K - Jul 2017
Gemiddeld
Aangenaam!
Lees meerHorse and Mill Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ek is bly julle het lekker gebly. Ek het onmiddellik 'n nota op die yskas aangebring oor die sleutel.
Groete,
Jackie
Karen B - Jun 2017
Gemiddeld
Lekker warm.
Horse and Mill Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hier in die uiterste koue is dit nogal 'n uitdaging om alles "warm" te hou. Hoop ons sien julle gou weer
Shaun W - Apr 2017
Gemiddeld
Die mense is baie vriendelik.
Alish R - Apr 2017
Gemiddeld
Die plekkie was bo my verwagtinge!
Lees meerHorse and Mill Guesthouse's terugvoer
Baie dankie Alish. Ek is maar nog 'n nuweling op LekkerSlaap en dit is lekker om so Review as eerste een te hê
- Kapasiteit: 33 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellstraat 1, 2, 3, 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom