- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 900 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 150 West Street, Sandton, Johannesburg, 2031, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Hotel Sky Sandton bied bed-en-ontbyt en is in Sandton geleë. Die hotel is ideaal geleë 50 m vanaf die Sandton City Winkelsentrum en die Sandton Gautrain-sentrum.
Verblyf by Hotel Sky Sandton bestaan uit verskeie gemaklik versierde hotelkamers, wat elk slaapplek vir 2 persone bied. Elke kamer van 15 tot 19 vierkante meter beskik oor standaardgrootte beddens of ekstra-lengte beddens toegerus met 300 Count perkallinne, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daarbenewens beskik elke kamer oor lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en ander toepassings, 'n skootrekenaarkluis, 'n werkstasie, bagasieberging en outomatiese verduisteringsgordyne.
Ontbyt word in die restaurant op die perseel bedien, waar ander heerlike maaltye teen verskillende pryse bestel kan word. Die hotel spog met 2 kragopwekkers, gratis onbeperkte WiFi-toegang, 'n volledig operasionele spa, 'n goed toegeruste gimnasium, 'n goed gevulde kroeg en sitkamer, 'n verhitte swembad, sowel as konferensie- en vergaderkamers vir tot 190 afgevaardigdes om te huur.
Wasgoeddienste op dieselfde dag, selfbediening-inboekkiosks, app-gebaseerde inboek en kamertoegang is van die dienste wat by die hotel aangebied word. Gratis onderdakparkering is ook beskikbaar.
Hotel Sky Sandton is naby moderne restaurante en kroeë geleë en is ongeveer 31 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jacqui Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 150 West Street, Sandton, Johannesburg, 2031, Gauteng
- Gaste dink Hotel Sky Sandton het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
150 West Street, Sandton, Johannesburg, 2031, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 900 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang