5 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5C Rosendal Street, Vrykyk, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
House of Anjel is 'n bekoorlike huis in Paarl en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie huis is die ideale opsie vir 'n klein gesin wat vakansieverblyf soek. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan 6 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea besik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n etenstafel en gemaklike rusbanke.
Hierdie area lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, buitemeubels en 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5C Rosendal Street, Vrykyk, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink House of Anjel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5C Rosendal Street, Vrykyk, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang