8 gaste
4 slaapkamers
8 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Chandler Close, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pezula House of the Rising Sun - CH12 is 'n selfsorghuis in die Pezula Gholflandgoed in Knysna. Die eiendom bied slaapplek vir 8 persone en spog met skilderagtige uitsigte oor die landgoed.
Hierdie ruim vakansiehuis bestaan uit 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gemeubileer met twee enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en elke kamer het 'n en suite-badkamer of stort, of albei.
Die oopplan-kombuis, volledig toegerus, bevat die nodige toestelle om maaltye te kook. Die kombuis lei na 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea spog met 'n dubbelsydige kaggel en lei na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe en 'n buite-eetkamertafel. Gaste kan die majestueuse uitsigte oor die berg geniet, en die stoep het trappe wat na die swembad lei. Vir ekstra privaatheid het die verblyf 'n privaat ingang en word deur voltydse sekuriteit beskerm. 'n Motorhuis is beskikbaar vir u voertuig.
Gaste het toegang tot die bekroonde 18-putjie gholfbaan, 'n buitelug swembad en klubhuis, 'n tennisbaan in die landgoed. Daar is ook 'n 5-ster hotel in die landgoed, wat 'n spa, gimnasium, 'n ouderdomsbeperkte verhitte binnenshuise swembad, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Crystal Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 12 Chandler Close, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Pezula House of the Rising Sun - CH12 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Chandler Close, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang