Seaview Cottage
8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 118 De Duine Street, Hentiesbaai, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Seaview Cottage is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die kusdorp Hentiesbaai, 'n ideale opsie vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat 'n rustige wegbreek naby die see soek.
Hierdie eiendom kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, en die tweede badkamer het 'n bad. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, kisvrieskas en 'n wasmasjien. Die leef- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Gaste het toegang tot gratis WiFi, en die elektrisiteit is voorafbetaal.
Buite kan gaste braaigeriewe, groot oop ruimtes vir kinders om te speel, parkering op die perseel en enkelmotorhuisparkering geniet. Die eiendom is naby die strand, restaurante en geriefswinkels geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 118 De Duine Street, Hentiesbaai, Erongo
- Gaste dink Seaview Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
118 De Duine Street, Hentiesbaai, Erongo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang