+9
Selfsorg in Christiana

Hudji Dudji Plaashuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Juran B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Laat jou tuis voel. Vriendelike gasvrye mense wat baie moeite doen om jou tuis te laat voel. Netjiese, skoon geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eileen
Hudji Dudji Plaashuis
Dankie. Hoop om u gou weer te ontvang.

Rozllin C
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Amazing. Our stay was amazing. Thank you so much for welcoming us. You are amazing! Be blessed always.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eileen
Hudji Dudji Plaashuis
Dankie, waardeer. Hoop ombu gou weer te ontvang.

Cedric H
1 nag
4.6
Jun 2026

Very comfortable. The Plaashuis is very comfortable. We had a concern that the large fridge/freezer indicated was not available; however, the host has provided a large camping deep freeze which was adequate. Directions to the facility need to be clearer - this was discussed with the host. Guests need to be made aware beforehand that the solar power may run out in the middle of the night, especially in winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Eileen
Hudji Dudji Plaashuis
Dankie vir u besoek. Ons neem kennis van u advies. Hoop om u gou weer te ontvang.

Martie D
1 nag
4.2
Okt 2023

Verblyf op die plaas is heerlik en veilig. Daar is egter tekortkominge wat die verblyf geld nie regverdig nie, soos toilette wat nie behoorlik werk nie, 'n yskas wat glad nie koud word nie, geen buiteligte nie en ook geen ligte wat gaste kan gebruik tydens beurtkrag nie, behalwe vir een kers in die sitkamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Willem M
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2023

Nie veilig nie. Dis op 'n plaas naby die plaashek wat net met 'n slot gesluit word. Dis net 'n klein entjie van die nasionale pad af. Ons was alleen. Daar is geen omheining bv. 'n elektriese heining nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Eileen
Hudji Dudji Plaashuis
Jammer dat u onveilig gevoel het. Huis het omheining en diefwering met alarmstelsel. My kinders bly reg langs u met honde.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Eileen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R2 850
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 7 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 850
per nag, vir 7 mense
Bespreek

Farm Bloemheuvel, Lekwa-Teemane Local Municipality, Christiana, 2680, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ca74a0493b1403eeee3b2e5a4cd629b4614dcbc3923948d2a25070d79932b132c39c47a1cd4b68f772a6f86dea84ed41b02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 7 mense 5 5 1 5 Farm Bloemheuvel Lekwa-Teemane Local Municipality 2680 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.928706507463 25.123785334367
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang