Huis 1 @ Kruger Wild Dog Inn
15 gaste
5 slaapkamers
10 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - 4164 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Huis 1 @ Kruger Wild Dog Inn bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang in die hartjie van die bosveld in Marlothpark. Dit is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die gedruis van die stad.
Dié eenheid bied slaapplek aan 13 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Daar is 3 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed in elk, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed het. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 2 enkelbeddens vir kinders en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste hul eie privaat ruimte met 'n buite-etenstafel, braaigeriewe en 'n privaat plonspoel. Daar is 'n verskeidenheid vrylopende wild- en voëlspesies in Marlothpark en gaste kan af en toe besoeke van hulle verwag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Awie Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 70
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4164 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4164 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang