3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - 4164 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Huis A @ Kruger Wild Dog Inn bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang in die hartjie van die bosveld in Marlothpark. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed vir 'n kind. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat area met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n plonspoel. Daar is 'n verskeidenheid vrylopende wild- en voëlspesies in Marlothpark en gaste kan af en toe besoeke van hulle verwag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Awie Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 70
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4164 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Huis A @ Kruger Wild Dog Inn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4164 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang