+15
Selfsorg in Marlothpark

Huis B @ Kruger Wild Dog Inn

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4165 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Huis B @ Kruger Wild Dog Inn bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang in die hartjie van die bosveld in Marlothpark. Dit is 'n ideale opsie vir familielede en vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed vir 'n kind. Daar is nog 'n enkelbed vir 'n kind in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dié area het ook 'n etenstafel en daar is 'n sitarea met 'n TV.

Buite is daar 'n privaat ares met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n privaat plonspoel. Gaste kan af en toe besoeke van die verskeidenheid vrylopende wild- en voëlspesies in Marlotpark verwag.


Kamer-opset

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Chantè B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies en goed geleë naby die wildtuin. Ons het baie lekker gebly by Huis B @ Kruger Wild Dog Inn. Die plek was netjies, rustig en goed toege...
Sien meer
Apr 2026
Nelia W
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Dit was baie lekker gewees.
Mrt 2026
Riaan W
Saam met lewensmaat
5.0
Awie en Martie is awesome mense met 'n awesome lodge in Marloth. Baie lekker gebly en gekuier. Baie diere gesien die naweek, die huis is gerieflik toe...
Sien meer
Mrt 2026
Jared B
Saam met lewensmaat
5.0
Overall good. Great stay, will definitely be back. Small downfall that the shower fills up and floods slightly, but I know this can be ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Maritza V
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker om buite te sit met vuurtjie en om diere te sien na jou toe kom. Baie nice plekkie, ideaal gewees alles wat mens nodig het.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Awie Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 71

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4165 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Huis B @ Kruger Wild Dog Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4165 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff9611c2010445e2485a716e9f823f7fadcd46c4e11659b1b91b79749fcce4b74247daf8d88f5b4dae3c823bf43d855d7ab6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 4165 Hyena Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.3558236 31.8045845

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang