+53
Selfsorg in Hentiesbaai

Huis Klipdrift Self-catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Veilige omgewing. Heel lekker en veilig, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Huis Klipdrift Self-catering
Baie dankie.

Deoné N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker, gerieflike blyplek, met alles wat ons nodig gehad het. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Huis Klipdrift Self-catering
Dankie julle! Val

Lohandi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Safe, clean, walking distance to mid town. Lovely stay in a clean and peaceful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Oornag 1 aand. Veilig en stil. Perfek as basis vir visvang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.4
Feb 2026

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Huis Klipdrift Self-catering
Liewe Jaque, So jammer dat mense altyd oor die internet wil kla. Ek is voltyds op kantoor om klagtes in te neem. Niks kan in jou dak inkom nie. Die plafon is teen die cover vel gedoen. Dis die olyfboom wat krap op die dak. Daar is vir jou gesê ons is vol bespreek, geen verwarring nie. Net seker gemaak in watter eenheid jy bespreek is. Daai plekkie is nou onlangs ook skoon geverf met 'n nuwe smart TV. Die boks vrieskas was in vir gastoediening. Ons het ook aangebied vir ekstra plek, maar die yskas in die eenheid is 'n kombinasie vrieskas/yskas. Seker genoeg vir een nag! Of hoe??

Paul S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Very nice. Very pleasant, friendly people. Great place to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Huis Klipdrift Self-catering
Thanks a million!

Andre G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie sentraal en vriendelike mense. Dit is baie sentraal geleë, so alles is stapafstand van die huis af. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam, ons sal vir seker weer daar gaan bly as ons weer in Hentiesbaai is. Die huis self het alles wat jy nodig het, en is lekker groot en mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Huislike atmosfeer, heerlik gekuier. Baie aangenaam gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gloria S
Kort verblyf
4.4
Sep 2024

Het gevoel soos by my huis. Dit was so baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rensche E
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Great place to stay. Very homey and a great location to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

142 Kabeljou Street, Hentiesbay, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwJKSoUAOqbl8lxL7USNL9sKE6AeNPXEhTP3MCFHWnRDTSJ2NVL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 142 Kabeljou Street Hentiesbay Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.115818280863 14.279254307749
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang