- Slaapplek vir 31 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 142 Kabeljou Street, Hentiesbay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Huis Klipdrift Self-catering skuil in Hentiesbaai, 'n vissersdorpie op die randjie van die Namibwoestyn. 'n Mens volg die Swakopmunpad of die Spitzkoppepad om dié dorpie met al sy puik visvangplekke en vakansievermaak te bereik. Hentiesbaai is ook bekend as 'n paradys vir fotograwe en hier is heelwat besienswaardighede.
Huis Klipdrift is lekker sentraal geleë, stapafstand vanaf die sakekern, strande, gholfbaan, tennisbane en restaurante.
Huis Klipdrift Self-catering bied slaapplek in 9 selfsorgeenhede. Gaste kan kies tussen eenhede met 1 tot 4 slaapkamers. Elke eenheid is met al die basiese benodigdhede toegerus, sowel as linne en handdoeke. Daar is ook 'n privaat braai-area en 'n toesluitmotorhuis by elke eenheid. Gratis WiFi en DStv is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 142 Kabeljou Street, Hentiesbay, Erongo
- Gaste dink Huis Klipdrift Self-catering het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
142 Kabeljou Street, Hentiesbay, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 31 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang