8 gaste
4 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 471 St George's Avenue, Natures Valley, 6602, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Huis Nature's Valley is in die kusdorpie Nature's Valley. Huis Natures Valley is op 'n erf met 2 huise. Elke huis het sy eie privaat omheinde tuin. Die dubbelmotorhuis is 'n gedeelde area wat die 2 huise skei. Daar is plek vir 1 voertuig in die motorhuis. Daar kan nog 2 voertuie op die grasperk parkeer. Daar word dus slegs 3 voertuie toegelaat.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en bad. Die ander 3 slaapkamers beskik almal oor 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad, stort en aparte toilet.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en oorgenoeg ingeboude kaste met eetgerei en breekware. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.
Die sitarea het gemaklike rusbanke. Die eetkamer het 'n etenstafel vir 8 gaste. Die leefarea lei na 'n patio met stoepmeubels en 'n ingeboude braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 471 St George's Avenue, Natures Valley, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Huis Natures Valley het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
471 St George's Avenue, Natures Valley, 6602, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang