+23

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gerrit P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Fantastiese ligging, stapafstand van die strand, vriendelike gashere. Ons het ’n baie lekker verblyf gehad. Die ligging is uitstekend en dit is binne maklike stapafstand van die strand, wat dit baie gerieflik gemaak het vir ons en die kinders. Was wonderlike gashere, baie vriendelik, behulpsaam en het ons dadelik welkom laat voel. Die strande by Boknes is regtig pragtig en ons het dit baie saam met ons kinders geniet. Dit was die perfekte plek vir ’n rustige gesinswegbreek met genoeg tyd op die strand en 'n mooi omgewing om te geniet. Ons sal beslis weer daar wil gaan bly en kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Huis See-nekal
Hi Gerrit Dit was lekker om julle te akkommodeer. Die seuns was 'n plesier om te sien speel. Sien julle hou weer by Huis See-nekal.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryland P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantastic place and best hosts. Wow, what a fantastic place with absolute super hosts. This place is the ultimate beach retreat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Huis See-nekal
Thanks for the wonderful review, Ryland. Wonderful hosting you. Please visit us again soon.

Adriaan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Stil, mooi & netjiese verblyf. Ons het gemaklik, rustig en lekker gewoon met besondere see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker dit aanbeveel vir ander mense en was lekker om ons dierekinders ook te kon saamvat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Huis See-nekal
Hi Francois Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle diere kinders was so soet en enige tyd weer welkom. Hoop om julle weer te sien.

Edna E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Welkom, uitstekend, veilig, absoluut great. Beslis, alles was uitstekend. Kleinkinders het hulle gate uit geniet saam die diere en veiligheid van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Huis See-nekal
Dankie Edna So lekker om julle hier te hê. Oulikste kleinkinders. Die honde mis hulle veral.

Ferdinand S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties lekker, man. Was die beste verblyf wat ek al ooit deur die webtuiste bespreek het. Goeie waarde vir geld. Asemrowende ligging, natuur, verblyf en geriewe. Gashere voel soos ou vriende. Die gemeenskap was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Huis See-nekal
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Julle was wonderlike gaste. Hoop om julle weer te sien.

Role V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Perfekte wegbreek by die see. Ons het ’n wonderlike week hier deurgebring! Die luukse eenheid was perfek - net die regte grootte en spasie vir ons gesin, en dit was ook ’n bonus dat ons ons hond kon saambring. Alles was goed toegerus en van hoë gehalte, wat dit regtig soos ’n tweede huis laat voel het. Die uitsig was ongelooflik, so naby aan die see dat ons die golwe kon sien en hoor. Die tuin is pragtig versorg en dra by tot die rustige atmosfeer. Joe en Vanessa was baie verwelkomend, vriendelik en hulpvaardig - dit het regtig die ervaring nóg beter gemaak. Ons kon niks fout vind nie en sal hierdie plek beslis vir enigiemand wat na ’n ontspannende wegbreek by die see op soek is, aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Role V
1 nag
5.0
Apr 2025

Perfekte wegbreek by die see. Ons het ’n wonderlike week hier deurgebring! Die luukse eenheid was perfek, net die regte grootte en spasie vir ons gesin, en dit was ook ’n bonus dat ons ons hond kon saambring. Alles was goed toegerus en van hoë gehalte, wat dit regtig soos ’n tweede huis laat voel het. Die uitsig was ongelooflik, so naby aan die see dat ons die golwe kon sien en hoor. Die tuin is pragtig versorg en dra by tot die rustige atmosfeer. Joe en Vanessa was baie verwelkomend, vriendelik en hulpvaardig, wat die ervaring nog beter gemaak het. Ons kon niks fout vind nie en sal hierdie plek beslis vir enigiemand aanbeveel wat op soek is na ’n ontspannende wegbreek by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Huis See-nekal
Dankie vir die pragtige review Role. Dit was so lekker om julle en Cooper te akkommodeer. Hoop om julle weer te sien.

Winette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Alles wat ons verwag het en meer! Heerlike rustige kuier met die mooiste uitsig. Huis See-nekal sien ons vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

736, Roman street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7da14c501cfab0844864bfc39fbf1a77797600b06488db7476bf9ae75b1f0c1a9d70aee705f9a5acd6b899e7fa31eb558f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 736 Roman street 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.739026939637 26.56815166627

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang