Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Marlothpark

Husselmann Home

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Maryna L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Neat, tidy and safe. The Husselman house was very neat and tidy. The house had everything we needed, and the caretakers were very friendly. We had a great time and will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabè V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Baie gasvrye mense en ons het regtig die diere geniet wat kom kuier het. Netjies. Baie gasvrye mense en ons het regtig die diere geniet wat kom kuier het. Netjies, gemaklik en ’n pragtige plek om te ontspan. Sal beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nombali S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Service was very good and we enjoyed our stay. Our stay was very nice, the house and animals made our stay extra special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gemaklik en netjiese plek, hulpvaardig en waarde vir geld. Baie dankie, dit het voldoen aan al ons vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla K
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Was heerlik. Baie lekker gebly, baie vriendelike mense en die plekkie is baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly. Julle sal ons vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erline J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon en netjies. Was rustig, min diere gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Baie lekker gebly. Gasvrou baie behulpsaam. Huis het alles wat nodig is. Rustig, skoon en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dave W
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Baie lekker gebly, sal weer gaan. Baie lekker gebly. Sal weet van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marion T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Wonderlike wegbreek. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Die huisie is baie netjies en skoon met alles wat mens nodig het. Ons sal definitief die huis kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

926 Appelblaar Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3a9178305dbd3b6cb26546cd541b84e4c74cc4109bd71dbf0b9c132e8acb2ae648af7c634bb980fd4e2de7723636143fd36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 926 Appelblaar Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3763 31.76387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang