6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Soos Gesien op Instagram
- 3818 Bird Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Luxury Bush Villa Bird is 'n bekoorlike bosveld-vakansiehuis met sonkrag in Marloth Park, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied vir 6 volwassenes, 2 kinders en 'n baba. Dit is 'n natuurliefhebber se droom met wildlewe wat gereeld die eiendom besoek.
Die huis het 3 en suite-slaapkamers en 'n bank in die leefarea wat slaapplek bied vir 2 klein kinders. Daar is ook 'n gastetoilet in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet, buitestort en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en hul eie badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, ysmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en glasskuifdeure wat lei na 'n oordekte patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai.
Verder is daar sonkrag, gratis daaglikse skoonmaak, 'n JoJo-waterstelsel, WiFi, veilige parkering, 'n boma met sitplek en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3818 Bird Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Afri Villa Stays - Luxury Bush Villa Bird het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3818 Bird Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang