Gastehuis in George

Ibis Place Guest House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Christie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie genotvol! Ons het heerlik gebly en geslaap. Die eienaars is baie aangenaam, vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gesellige, rustige atmosfeer. Dit was 'n baie gesellige plekkie om te kon bly. Pragtige uitsigte en die plek self is baie netjies. Die mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riëtte J
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Heerlik gebly. Baie, baie lekker. Vriendelike en skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
1 nag
5.0
Nov 2025

Puik. Absoluut hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy P
1 nag
5.0
Nov 2025

Good for short stays. Good place for an overnight while travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juline J
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Verblyf was gerieflik, gemaklik en skoon. Ons as groep vriende bymekaar het baie lekker gekuier. Die plek was skoon, die eienaar, sy vrou en kind was almal baie behulpsaam, vriendelik en altyd gewillig om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Gasvry en behulpsaam. Wonderlike verblyf met mooi uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josline G
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Was baie relaxing. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en het die scenery geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian O
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Uitstekend gewees. Net 1 klein klagte, dat hulle nie ontbyt opsies het nie. Dit was heel aangenaam, goed ingerig, goeie ligging en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

Recommended as a stayover. We enjoyed our stay and wanted a peaceful area over Christmas. The owners were very friendly and helpful. When we arrived, there was a taxi offloading all their goods with blaring music. The group was noisy, loud and made it uncomfortable for all. They partied and bothered other guests. But the hosts did their best to sort this behaviour out and we're grateful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ronny & Fara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

233 Moerasrivier, Portion 97, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbae61e53de1f434559f6899a2e37c327ce43204bcaa308fc1c8bc9f8bd23cf1a03a2c3519d1b0d9010745447a0e5c10d2e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 233 Moerasrivier Portion 97, Geelhoutboom 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.959975622786 22.367380857468
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang