+38

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Sakhile S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Superb. Wonderful stay at Ihlathi. Clean, great location, and seamless check-in. Would book again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Inhlathi wow, how exceptional! Our stay was truly exceptional. We were in awe from our arrival until our departure. The entire venue is modern, spacious and well thought out. Ihlathi is highly recommended; we will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Quirky and unusual. Loved the dome, but both it and the plunge pool were very visible from the road, and it was quite a long trek to the bathroom in the middle of the night - probably more suitable for younger people. The house is nice and full of wonderful curios. Frequent visits from an adorable warthog family; also saw bushbuck and a duiker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Karabo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Good concept with a lot of room for improvement. Our stay was okay, the dome was very intriguing and it was nice. The downside was that it rained, so there was water all over the dome floor, which wasn't great to deal with. When we first arrived, the house and the dome smelled a little stuffy, like it wasn't recently cleaned or even opened for air. The taps in the kitchen and in the bathroom were not fastened well, so it felt like the place isn't well maintained. There are tons of gaps in the cement on the sink, and it gave off no maintenance at all. It would have been nice to be supplied with tea, coffee, and sugar for the coffee stand in the dome. Beautiful house, nice furniture, and I loved the high ceilings. A privacy screen blocking the pool area would have been a great touch because it felt like we were swimming at the gate with people passing by. I was happy with the fact that there was a washing machine and a full kitchen. I loved the big bath tub; it was great for soaking. Please fill your body wash and hand wash containers, don't just put them there empty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben S
Kort verblyf
4.6
Des 2025

Heerlike tyd, ruim moderne huis, privaat buite stoep, maar prakties een badkamer. Moderne en ruim huis met ruim leefarea (kombuis, eetkamer, TV kamer) wat na twee kante oopmaak op die stoep via groot voudeure ("stacking doors") met braaiarea onder dak op die stoep. Keurig gemeubileerd en netjies. Dit het dikwels gereën tydens ons verblyf en die ruim binne leefarea was daarom lekker. Die groot buite stoep met afdak is 'n heerlike privaat kuierarea en hoog opgelig (wat lekker is vir die diere wat gereeld kom kuier het). Daar is ook 'n plaspoel en buite "kuiervuur" area. Die hoofslaapkamer is enorm groot met 'n "en-suite" binne badkamer, direk gekoppel met 'n glasdeur aan die buite badkamer. Die ongemaklike van die huis is dat die tweede slaapkamer ("glas dome") ook via 'n buite glasdeur toegang het tot die buite- en binne badkamers. Met die reën was die buite badkamer nie gerieflik nie. As dit my huis was, sou ek die agterste deel van die groot hoofslaapkamer omskep in 'n privaat badkamer vir die tweede slaapkamer ("glas dome"). Die "glas dome" is ook keurig gemeubileerd en effektief, maar vir alle praktiese doeleindes sonder 'n privaat badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nonfundo T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2025

Magical. Perfect! Beautiful house, great experience in the dome, love the interior decor and furniture. I will definitely recommend it, especially for a group of friends!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Oulike netjiese plek, lekker gebly. Wonderlike tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marscha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 122

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4417 Buffel Street, Marloth Park, Malalane, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb76e3735d79721cf353064629b3938dce91c64700b5524e2f9d91a1709fbbad3b39972d017694a2d52049b9ac673010b3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 4417 Buffel Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.355879 31.809012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang