+151
Lodge in Keimoes

Ikaia River Lodge

  • Slaapplek vir 65 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plot 47, Rooikopeiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ikaia River Lodge is 'n visserman en natuurliefhebber se paradys waar jy naby die juweel van die Noord-Kaap, Keimoes, kan ontspan. Dié lodge is 40 km vanaf Upington op die hoofpad tussen Keimoes en Kaapstad geleë.

Verblyf word in en suite-eenhede, selfsorg-chalets en op kampstaanplekke gebied. Elke eenheid het 'n kombuisie, badkamer en lugversorging. Gaste wat wil kamp moet asb. hul eie toerusting saambring.

Op die perseel is daar 'n koffiewinkel, aandete op versoek, veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Die natuurliefhebbers kan visvang, voëlkyk, fietsry, swem of bergfietsry in die omgewing of op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Suzelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, rustig, gerieflik. Pragtige, rustige oord. Die mooiste springbokkies loop op die perseel rond. Wooneenheid was baie netjies. Alles wat mens nod...
Sien meer
Mrt 2026
Tim B
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and quiet. Great campsite next to the river. Ground is level, ablutions are clean. The restaurant also offers great food.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Philippus S
Gesin met klein kinders
5.0
Pleasant and cozy with very good customer service from reception to restaurant. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Tillie F
Gesin met tieners
5.0
Wonderful. Wonderful, short but pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Retha T
Gesin met tieners
5.0
Lekker. Beeldskone uitsig en die kinders het dit baie geniet om in die rivier te swem en vis te vang.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicolaas en
Stephanie ...

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plot 47, Rooikopeiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ikaia River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 552
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 552
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 552
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 47, Rooikopeiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 65 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd15cf29d60a14629d2104cae9e88ffff942bc235992dfdee6063ec693e32c890aec7d1a3e94e7720c708013e71407a0d90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R552 per nag, vir 2 mense 142 5 1 5 Plot 47 Rooikopeiland 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.729758842585 20.985783277
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang