Pick your preferred language

English

Afrikaans

+31
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 102 Chris Street, Germiston, 1400, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Ikamu's Lodge bied B&B in Germiston. Dié gastehuis word deur 'n gesin bestuur, is naby Rand Lughawe en 27 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf word in verskeie kamers en kothuise gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer of 'n aparte, privaat badkamer. Die meeste kamers het platskerm-TV's en gratis WiFi is beskikbaar. Ontbyt is ingesluit en word in die eetarea bedien waar aandete ook vooraf gereël kan word.

Die gastehuis bied ook 'n swembad, Jacuzzi, wasgoeddiens en veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Geraldine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 102 Chris Street, Germiston, 1400, Gauteng
  • Gaste dink Ikamu's Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

102 Chris Street, Germiston, 1400, Gauteng

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689586231dc0831ae039b472a5520685116120b84a49900b8750215841cdcdea8bb20b2ce155d7ad626ac04c1a22b9caa837?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 102 Chris Street Germiston 1400 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.25518 28.15584
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang