+31
Selfsorg in Champagne Vallei

IKhayalamafu Mountain Reserve

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anien E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Breathtaking and relaxing. This is a wonderful place to get out of the city and to explore the mountains and forests by going on hikes or just by sitting on the patio and experiencing nature all around you. Lovely unit with everything you need. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ricky
IKhayalamafu Mountain Reserve
Thank you, Anien. We would love to host you again. All the best.

Elmi F
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Hemels. Sielsalige paar aande!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ricky
IKhayalamafu Mountain Reserve
Baie dankie. Jy doen sulke wonderlike werk dat dit 'n plesier was om jou te ontmoet.

Sanet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderlikste wegbreek in die natuur. Heerlik gebly. Die natuur en stilte is ongelooflik. Hier kan jy regtig rus. Totaal weg van alles en almal. Geen stadsgeraas of mense wat pla nie. Stap in die berg en sien die mooiste rivierstroom en watervalle. Die huisie is mooi skoon en vreeslik cozy. Kaggel in die kamer. Alles in die kombuis wat nodig is. Badkamer baie mooi. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ricky
IKhayalamafu Mountain Reserve
Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet.

Mauritz P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het so lekker gebraai. Die klank van die water was so lekker. Baie lekker gebly. As jy 'n woud gevoel wil hê en wil stap, is die plek 'n goeie opsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Isolation and tranquility. This place is an absolute gem! Surrounded by mountains, forest, streams and clouds, this is the perfect spot to unwind and refresh your soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaby C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Cozy and comfortable. It was amazing. The owner is very friendly and we didn't have to ask for anything extra; they made our stay comfortable and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ricky
IKhayalamafu Mountain Reserve
Thank you so much for this lovely review. We look forward to seeing you again.

Michelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfect getaway, need a high clearance car. Gracious hosts, very nice and open and friendly; however, I recently learned they have sold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ricky
IKhayalamafu Mountain Reserve
Thank you for the nice review. Yes, we are retiring and the new owners will continue to provide an authentic Berg experience like no other.

Peter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Private eenheid in 'n mooi omgewing met baie staproetes. Pragtige omgewing, heerlike staproetes. Eenheid is privaat met 'n mooi uitsig. Gasheer/vrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ricky
IKhayalamafu Mountain Reserve
Baie dankie vir die goeie woorde. Laat dit met julle goed gaan.

Wilma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Asemrowend mooi. Fantastiese verblyf met die mooiste cabin, lekker bed en mooiste staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ricky
IKhayalamafu Mountain Reserve
Hi Wilma Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te sien.

Veronica D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig en goed vir die siel. So rustig. Die blyplek is so netjies en alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ricky
IKhayalamafu Mountain Reserve
Baie dankie. Ek is so bly jy kon lekker swem en goed voel. Laat alles met julle goed gaan en ons hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ricky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 90

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

iKhayalamafu Nature Reserve, Farm Wostijn 2, Portion 10, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkiG4hqKAKlpSUi9wEHru7eQuqmDdO3npTRQltXFG374uGSR2Va?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 iKhayalamafu Nature Reserve Farm Wostijn 2, Portion 10 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -29.053887492848 29.395803383522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang