LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by IKhayalamafu Mountain Reserve | LekkeSlaap
+34

IKhayalamafu Mountain Reserve

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wostijn-plaas 2, Erfdeel 10, Champagne Valley, Sentraal-Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 660 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

iKhayalamafu Mountain Reserve bied bekoorlike selfsorghutte aan die bokant van Champagne Valley in die Sentrale Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied.

Verblyf by iKhayalamafu Nature Reserve is beskikbaar in 2 eenslaapkamer-berghutte. Elke hut bied verblyf aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed met elektriese komberse en 'n kaggel. Die badkamer het 'n stort en daar is 'n goed toegeruste kombuisie met die nodige toebehore.

Elke hut het komplimentêre, basiese toiletware, handdoeke, badjaponne, koffie, tee en 'n skinkbord met melk en suiker. Daar is ook 'n buite-eetarea met braaigeriewe by elke hut en gaste kan die ryk voëllewe geniet. Die lodge is eko-vriendelik en word deur son- en waterkrag aangedryf.

Die perseel het verskeie voetslaanroetes deur inheemse woude met watervalle en grotte. The Sphinx en Crystal Fall is binne die grense van die skilderagtige eiendom en stapafstand vanaf die huisies.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir IKhayalamafu Mountain Reserve
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Wostijn-plaas 2, Erfdeel 10, Champagne Valley, Sentraal-Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink IKhayalamafu Mountain Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wostijn-plaas 2, Erfdeel 10, Champagne Valley, Sentraal-Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkiG4hqKAKlpSUi9wEHru7eQuqmDdO3npTRQltXFG374uGSR2Va?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 660  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 Farm Wostijn 2, Portion 10 Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -29.053887492848 29.395803383522
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!