Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15
Selfsorg in Noorsekloof

Ilani Selfsorg Akkommodasie

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Leadwood Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ilani Selfsorg Akkommodasie is geleë op die eienaar se eiendom in Jeffreysbaai, 'n dorp bekend onder branderplankryers. Dit is die ideale keuse vir gaste wat binne loopafstand van die see wil bly.

Die verblyf bestaan uit 2 selfsorgwoonstelle, elk toegerus met gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Beide woonstelle het 'n sitkamer met 'n TV.

Die eiendom is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid restaurante en kruidenierswinkels. Die Noorsekloof Natuurreservaat grens aan die eiendom en bied 'n rustige omgewing waar gaste die geluide en besienswaardighede van plaaslike voëllewe kan geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Allen S
Saam met vriende
5.0
Wonderful stay with a great host. We had a wonderful stay. The host was incredible and so nice. We loved it there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Isabeau C
5.0
Baie rustig! Baie gerieflik! Voel dadelik tuis.
Nov 2025
Gert J
5.0
Gasvrou uitstekend. Baie lekker gebly en die plek was netjies.
Okt 2025
Martin V
Saam met lewensmaat
4.8
Die gasvrou is baie behulpsaam en die verblyf was waarde vir geld. Die eenheid is lekker ruim en skoon. Die kombuis is goed ingerig. Daar is ruimte om...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ilna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 20 Leadwood Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ilani Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 645
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 645
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 645
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Leadwood Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2635e0f9bed5ab86058dfa500aaf6d59f76e4f0125289ba7abd27c76c7809c37c3ed7bbec55c96cbf7f796f4fba375c16f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R645 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 20 Leadwood Road Wavecrest 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.036517 24.927482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang