Ilita Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2026 tot 31 Jan 2026.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2025 tot 13 Jan 2026.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2025 tot 13 Jan 2026.

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word, in geselekteerde selfsorgwoonstelle sonder ekstra koste. Eienaars moet hul honde se kos, waterbakkies en leibande saambring. Troeteldiere word nie toegelaat om sonder toesig op die perseel rond te dwaal nie.

Breekskade:
Enige skade of breekskade aan die Ilita-eiendom, die lodge kamers, die selfsorg-eenhede of die inhoud daarvan is vir die betrokke gas se rekening.

Die koffiewinkel op die perseel is daagliks tussen 07:00 en 15:00 oop en bedien koffie, koeke en ligte maaltye.

Swembad:
Let daarop dat albei swembaddens by Ilita Lodge oop is vanaf 07:00 tot 21:00. Let ook daarop dat kinders onder die ouderdom van 12 te alle tye deur volwassenes onder toesig moet wees en dat Ilita Lodge nie om enige rede hoegenaamd aanspreeklik gehou sal word vir enige besering, verlies, skade of dood.

Wasgoeddiens:
Ilita Lodge bied 'n wasgoeddiens. Gaan na die tariefbestuurder vir ons pryslys.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 875
R 1 875 R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 875
R 1 875 R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 875
R 1 875 R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 Hoogtepad South, Great Brak River, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ef2a02a1d478f778de620e6f85e4324d3cdfa8f585f4d02ce88b2fc4319a504a16da0cd2f491fb350fff18598941fceb25f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 875 nouVanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 19 Hoogtepad South Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.044729981921 22.230180501938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang