+59
Selfsorg in Buffelspoort

Rustic River & Bush Getaway

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Neo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Worth my money. It was perfect and the location was peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Great staff and beautiful views. A beautiful stay if you are looking for peace. Bring your own tennis equipment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail B
Kort verblyf
4.2
Nov 2025

Gemaklik, skoon, rivier-naby, vriendelike gasheer. Die chalet was gemaklik vir ons groep van 5, skoon en toegerus met al die basiese geriewe wat mens nodig het. Die ligging is goed, net ’n hanetreetjie se stap van die rivier af, waar ons heerlik in die natuurlike poele kon swem en afkoel. Die enigste klein nadeel was dat die eenhede redelik na aan mekaar staan, en ons bure was soms ’n bietjie raserig. Dit was egter nooit erg genoeg om oor te kla nie en het geensins ons naweek bederf nie, ons is maklike mense. Die gasheer was behulpsaam en vriendelik. Ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gigi
Rustic River & Bush Getaway
It was a pleasure to host Abigail and family. Very pleasant group and they left the unit clean and tidy. Great to communicate with too.

Tabita W
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Mei 2026

Geweldige leurstellende toestand van huisie maar 'n pragtige omgewing. Hierdie plek hoort nie op die webtuiste nie! Dis slegs geskik vir die eienaar se persoonlike gebruik. Die plek is regtig nie higiënies nie. Die kombuis het mosaïek in die wasbak waar die grout meestal uitgebreek is en grillerig vuil is. Die kombuiskasdeure is so vuil dat jy elke keer jou hande wil was nadat jy daaraan gevat het. Die boonste slaapkamers het net ’n kantgordyn of selfs stortgordyne voor die vensters. Die een gordyn hang aan ’n besemstok. Al die krane lek iewers. Die stort is oud en vuil. Die verf in die kombuis en stort is oud en dop op plekke af. Die mure in die kombuis is vol oliespatsels. Die braairooster het ’n gat in, so die vleis val in die vuur as jy nie versigtig is nie. Op die webtuiste is dit nie genoem dat daar ’n winkeltjie by die restaurant is nie — ons het kilometers ver gery op soek na ’n winkeltjie buite die reservaat. Ons het nie die gasvrou ontmoet nie, en sy was oor die foon vreeslik angstig dat ons die skadedeposito moet betaal en die vrywaringsvorm moet invul voordat ons deur die hek toegelaat kan word. Die beddens en beddegoed was darem aanvaarbaar en die plek was nie stowwerig nie. Dit het vreeslik muwwerig geruik toe ons oopsluit, en dis omdat die dak gate in het. Daar was selfs seile op die bed en oor die wasbak gewees om “waterskade” te voorkom. So as dit gereën het, sou ons seker onder die seil moes slaap om droog te bly. Jy kan letterlik die son sien skyn deur die grasdak! Daar is vir elke gas presies een handdoek, so as jy ekstra wil hê vir hande afdroog by die toilet, moet jy dit saamneem. Daar was ook nie koffie en tee gewees soos genoem op die webblad nie. Die stoele op die boonste dek is onbruikbaar beskadig deur die son. Die ligte se bedrading is bedenklik; oral is daar drade en skakelaartjies op onpraktiese plekke, en dit lyk soos ’n brandgevaar. Die omgewing is pragtig en rustig. Ons sal nie weer van hierdie verblyf gebruik maak nie en beveel dit nie aan nie, tensy die plek behóórlik opgeknap word!

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sandy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Great Value for money and a wonderful hostess. Overall, excellent value for money. The hostess, Gia, is excellent and is very responsive. She takes pride in her property. We went as a group of 9 (5 kids and 4 adults). The servicing usually means that you pay a service fee to have the place cleaned, but we were asked (very nicely by the host) to ensure we washed all the dishes, removed all the rubbish and put everything away. That's no problem. Happy to do so, but when I asked what the service charge is for, she said it was for a deep clean before we came to the place, other than that: excellent family weekend and value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chase M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

It was peaceful and quiet, scenery was stunning and the chalet was fantastic. The deck was awesome to sit on and watch the sunset and to stargaze.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheralee C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2021

Relaxing, rustic bush experience with homely comforts. We had an enjoyable stay. The unit was clean and well kitted out. Only a short walk down to the river. Lovely photo opportunities and family time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Eswee V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2020

Awesome plek! Die grasdak "stone cabin" is in die bos en is baie netjies, skoon en gerieflik met 'n baie groot dek (bo en onder) en die braai/boma area onder die bome is 'n baie lekker kuierplek. Daar is gemaklike banke binne in die huisie en buite op die dek waar jy net kan lounge die hele dag lank. Twee yskaste, stort, hoekbad, lekker warm water, braai en fire pit - wat meer wil jy hê? Die rock pools is net 'n klein entjie se stap van die huisie af en is groot pret - veral die natuurlike water slides! Die persoon wat so negatiewe terugvoer gegee het praat nonsens en moet eerder by die huis bly of na 5 ster hotelle gaan want Imithi is 'n great plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Nov 2020

Imithi is in a beautiful location. The lodgings are rustic, but cozy. I would have gone back there, if it weren't for the abhorrent treatment we received from the hostess. Be sure not to break anything on the property, even if it is an accident. My brother-in-law tried to cook something on the gas stove with the glass plate still down and it exploded. He was cut in the leg and on the foot. He had never seen this type of stove before and there was no sign on the wall or manual in the hut as to how to operate. We had a nice enough stay, but the hostess had no sympathy for the experience we had so as long as you don't break anything, even by accident, the stay should be good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Gigi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R2 850
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 9 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 850
per nag, vir 9 mense
Bespreek

Portion 3, Buffelspoort Road, Utopia Nature Estate, Bufflespoort, 0350, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48d3c892b8f503c4e43d13e8298edaeecefced10f3dc4e7b0e8b7b9ba6e4ad125c293fc6c9efaf14e1482cab8eeac907a3bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 9 mense 11 5 1 4 Portion 3, Buffelspoort Road Utopia Nature Estate 0350 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.8176942 27.463002820238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang