+43
Selfsorg in Marlothpark

Impala Lily Kaya

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Renae W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Lekker rustig en baie netjies en goed geleë. Hierdie plekkie is super netjies en presies wat mens kort om lekker te rus! Ons het 'n heerlike tyd hier gehad. Sal vir seker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Goeie middag Renae Baie dankie vir jou positiewe hersiening van ons huis. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom en vir 'n langer tydperk. Groete Rosa

Rencia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Heerlik. Ons het baie lekker gebly en beveel Impala Lily Kaya vir seker aan. Ons sal graag weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Goeie middag Rencia Baie dankie vir jou hersiening van ons huis. Altyd lekker om te hoor ons gaste geniet ons huis. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Groete Rosa

Francois Abraham N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Enige tyd weer en baie dankie aan Rosa wat alles in plek hou. Dit was baie lekker in die bos om jou en al die diere om jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Goeie dag Francois. Baie dankie vir julle review. Dit was 'n groot plesier om jou gasvrou te wees, julle is fantastiese gaste. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendlike groete, Rosa

Riaan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Baie lekker en sal weer daar bly. Baie lekker gerus en is die regte plek om af te skakel, stil en rustig, redelik wild wat daar kom. Die splash pool was tops vir die hitte, alles wat nodig is vir kuier daar is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Goeie dag Riaan. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is dankbaar dat julle, julle tydjie geniet het by ons huis en dat julle alles in orde gevind het. Ons hoop om julle weer te kan verwelkom. Wonderlike dag verder. Groete Rosa

Ina B
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

As jy kyk na Lily Kaya kan jy maar boek, dis 'n pragtige plekkie in die bos. Baie lekker gebly, dankie. Was skoon en netjies. Baie diere het kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Goeie dag Ina. Baie dankie vir jou terugvoering oor Impala Lily Kaya. Ons is dankbaar dat julle lekker gebly het en alles in orde gevind het. Hoep om julle weer terug te verwelkom. Vriendlike groete, Rosa Janse van Rensburg

Audrey H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Great value for money, exactly as advertised. Great location, all that we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Good day Audrey. Thank you for your review. I am thankful that you enjoyed our house. Blessings to you and your family for the new year. Kind regards, Rosa Janse van Rensburg

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wendy L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fantastic time - lots of animals visiting. Really relaxing. We had a lovely time. Lots of animals came to visit. The place was neat and clean. This was the most animals that came to visit. Would certainly recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Good day Wendy. Thank you for visiting. We are happy that you enjoyed your stay and that you are satisfied with our house. We hope to have you visit again. Have a blessed day. Kind regards Rosa Janse Van Rensburg

Lettie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ek sal weer en weer en weer daar gaan kuier! Die ligging is uitstekend wanneer mens die 'bos' ervaring soek. Die wild wat kom kuier, is nog 'n bonus, maar voer asb. net die kos wat deur die infrastruktuur verskaf word. Geen huiskos nie. Alles wat benodig word, is in die huis. Dit is selfversorgend en die aanwysings hoe, wat en waar is duidelik uiteengesit. Kommunikasie was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Liewe Lettie. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit is altyd lekker om te sien en hoor ons gaste het lekker gekuier. Julle was fantastiese gaste en ons hoop om julle gou weer hier te hê. Vriendlike groete, Rosa Janse van Rensburg

Tertia R
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Amazing experience. Our stay was amazing. We will most assuredly come back and visit again. The animals were a sight to behold and it was an amazing experience to feed and interact with them. The apartment was very cozy and was wonderful for me, my husband, and our parents.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Good day Tertia. Thank you for your positive feedback. We are thankful that you had such a great time at our house. Hope to have you again. Have a blessed day and safe year further. Regards, Rosa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rosa Aletta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

2200 Sekelbos Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5478a13c4e1c2ae5256082886f6342c604bd505fea7502391f421987a8e98e96ee00fbfa8d3357b6f3fff0055f89b79d7887?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 87 5 1 5 2200 Sekelbos Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.34654 31.77487

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang