- Slaapplek vir 84 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 53 MacCabe street, Ficksburg, 9730, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Imperani Guest House is aan die voet van die Imperani-berg in Ficksburg.
Dié vierster-gastehuis bied luukse B&B-verblyf in 36 slaapkamers. Die kamers bestaan uit gesinskamers wat aaneenskakel, 'n luukse wittebrood-suite en 'n rolstoelvriendelike kamer. Verder is daar ook 'n a la carte-restaurant, 'n skemerkelkiekroeg en 'n trou- en konferensielokaal op die perseel.
Die 36 ruim en unieke slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad of al twee. Hierdie kamers is ideaal vir oornagreisigers wat 'n veilige en luukse nagrus wil ervaar. Die kamers het direkte toegang tot die swembad. Die wittebrood-suite sluit 'n bottel vonkelwyn en 'n versnapperingsmandjie in wanneer daar 'n troue op die perseel gehou word. Al die kamers is ingerig met koffie- en teemaakgeriewe, basiese geriewe, luukse beddegoed, elektriese komberse, handdoeke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook WiFi beskikbaar en koepons kan by ontvangs aangekoop word.
Gaste kan na 'n lang dag by die kroeg ontspan. Daar is 'n a la carte-restaurant vir ontbyt, middag- en aandete wat oop is vir die publiek.
Die gastehuis is naby Clarens, die pragtige berge van Lesotho, die Katsi-dam in Lesotho en verskeie gholfbane. Dit bied 'n uitstekende basis vanwaar die besienswaardighede in die Oos-Vrystaat ervaar kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Thea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 53 MacCabe street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Gaste dink Imperani Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
53 MacCabe street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 84 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang