+9

Impletio

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Des 2025 tot 14 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 185 Lancaster Street, Dobson Area, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Impletio is 'n knus gastekamer, ideaal vir 'n ontspannende wegbreek, geleë op die eienaar se eiendom in Gordonsbaai. Die eenheid bied gerieflike toegang tot plaaslike winkels, met 'n restaurant net oorkant die pad. Die see is binne loopafstand, wat gaste toelaat om 'n verskeidenheid heerlike eetplekke in die omgewing te geniet.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien. Die eenheid het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Buite is daar 'n oefenfiets en 'n roeimasjien. Daar is ook 'n lieflike ruimte waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Veilige parkering word op die perseel gebied, en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ansa S
Saam met lewensmaat
5.0
Plek was baie netjies en skoong. En die gasvrou en haar man was baie vriendelik. Ons het heerlik gekuier. Jy kan verseker dat ons beslis weer gaan.
Nov 2025
André V
5.0
Was 'n plesier om daar te oornag. Lekker gebly. Eenheid goed toegerus. Gasheer en gasvrou baie aangename mense.
Mei 2025
Annerie L
5.0
Rustig, skoon en netjies. Baie lekker gebly. Gasvrou is baie vriendelik. Skoon en netjies.
Mei 2025
Melinda S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Vars lug. Batterye sommer weer vol gelaai. Skoon en netjiese verblyf. Gasvryheid uit die boonste rakke. Naby die strand en restaurante. Nie e...
Sien meer
Jan 2025
Marco P
Saam met lewensmaat
4.2
My stay was very nice. Our stay was very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marilette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 185 Lancaster Street, Dobson Area, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink Impletio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 185 Lancaster Street, Dobson Area, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe6892d2ddfae59eaa8e12c84e9e155f2efdd2b474ca440fe24735d70d262a9361719d479c826bcbdc3ccf737c9924aa5eb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 185 Lancaster Street Dobson Area 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.153150714842 18.867918045847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang