8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 482 Olifant, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Indlovu Inn is 'n selfsorghuis in Marloth Park, Mpumalanga, en spog met asemrowende uitsigte oor die rustige omliggende woud en wild. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek weg van die gewoel van die stad.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Al die slaapkamers het koningingrootte-beddens, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet het. Daar is ook 2 ekstra badkamers; een met 'n bad, wasbak en toilet, en die ander met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, waterhouer, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met satellietkanale en gratis WiFi.
Buite is daar nog buitesitplek, 'n boma, braai-area en 'n swembad.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 482 Olifant, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Indlovu Inn het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
482 Olifant, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang