+34

6 gaste

3 slaapkamers

6 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Goedvertrouw Farm, R310, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Induku is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n plaas 5 km vanaf Stellenbosch-sentraal. Dié plaashuis is ten volle gemeubileer en bied slaapplek aan 6 gaste.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde kamer deel 'n badkamer. Elke kamer het 2 driekwartbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en wasmasjien.

Die leefarea het lugversorging en beskik oor 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV en DStv. Dié vertrek lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe. Die huis is met 'n elektriese draad omhein en daar is 'n elektriese hek, diefwering voor die vensters, Trellidoor-hekke voor die deure en 'n alarmstelsel.

Die plaas, Goedvertrouw, produseer druiwe vir die wyn-industrie, asook satsumas, suurlemoene en pere vir uitvoer. Gaste kan lang ente op die plaas gaan stap of omliggende wynplase, restaurante en ander besienswaardighede in die Kaapse Wynlande besoek.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sally M
Saam met lewensmaat
5.0
Great place. Thoroughly enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Mark S
5.0
Great value for money. Well located. Amazing host. Amazing. Carrie was incredibly understanding and accommodating. Would happily recomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Chantelle J
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable stay in convenient location. Lovely cottage with everything you need, very convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Verna C
5.0
Sal weer daar bly? Pragtige ligging en gemaklike blyplek. Alles wat 'n mens kon nodig kry, was voorsien.
Sep 2025
Marine H
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese plek met 'n puik ligging en alles wat mens benodig! Heerlik! Beste blyplek vir 'n gesin. Daar is 'n tuin en 'n braai en 'n ongelooflike li...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Goedvertrouw Farm, R310, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Induku het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Goedvertrouw Farm, R310, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgbV32Ud5OA23RUP95Z7fdq5FJVH8eeEf07ASLcGvL1K16jmJAE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 Goedvertrouw Farm R310 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.954559453407 18.814940300928
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang