Induli on Sage
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Salie Close, Plattekloof, Cape Town, 7500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Induli on Sage is 'n woonstel in Plattekloof, 'n gesogte en welgestelde voorstad in Kaapstad se Noordelike Voorstede, bekend vir sy veilige, gesinsvriendelike atmosfeer, welige groen en panoramiese uitsigte oor Tafelberg.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, broodrooster en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste sal toegang hê tot gemeenskaplike braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Nabygeleë besienswaardighede sluit in Canal Walk Mall 8 km weg, Bloubergstrand 12 km weg, Tygerberg Natuurreservaat 3 km weg, die Durbanville Wynroete 15 km weg, die V&A Waterfront 20 km weg en die Tafelberg Kabelkar 16 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Salie Close, Plattekloof, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Salie Close, Plattekloof, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang