Indunduma Resort
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Ida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Annalie J - Mei 2021
Algehele gradering
Wanvoorstelling.
Pierre O - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het slegs die een nag oorgebly en bloot omdat ons funksie in Koppies laataand klaargemaak en ons nie na Pretoria wou ry in die donker nie.
Indunduma Resort se terugvoer
Goeiedag Pierre,
Ons is verbaas dat u ontevrede was met u verblyf. Dit is net 'n karavaan wat vir baie gaste voel asof hulle uitkamp sonder om 'n karavaan te sleep.
In die ablusie (stort) is daar 'n kragprop net langs die spieel wat dit baie gemakliker vir die dames sou gemaak het.
Die matrasse is nog redelik nuut en glad nie holrug nie. Gaste se smaak verskil, sommige soek 'n harde bed en ander weer 'n sagte bed.
Ons sou dit egter waardeer het indien u met ons daaroor gesels het.
Dis 'n gawe idee om klagtes aan die oord eienaar oor te dra en 'n goeie woord aan die hele wereld.
As gaste hul probleme aan die oord eienaar oorddra kan hul iets daaromtrent doen.
Vriendelike groete,
Ida van Vuuren
Hentie V - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangemaak en rustig.
Gerte F - Sep 2017
Algehele gradering
Netjiese plek, met vriendelike, gasvrye diens en heerlike maaltye!
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 224 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Koppiesweg, Koppies, 9540, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom