+12
Selfsorg in Sandton

Industrial Chic @ BlackBrick 2

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Fredman Drive, Black Brick Apartments, Sandton, 2031, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Industrial Chic @ BlackBrick 2 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Sandton. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met lugversorging en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die ontspanningsarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n gemeenskaplike dakswembad, 'n kroeg, teater en 'n koffiewinkel op die perseel geniet. Veilige parkering en 24 uur-sekuriteit is beskikbaar. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met O.R. Tambo Internasionale Lughawe ongeveer 29 km weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Wasmasjien

Ligging

  • 25 Fredman Drive, Black Brick Apartments, Sandton, 2031, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25 Fredman Drive, Black Brick Apartments, Sandton, 2031, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA830fecfc4359b5dbe90791b1c86f41612061e2c5f8c3c433a59b562e8ada3a9f297949f4d3fc7213f8d7bd538c755ec7cbb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 25 Fredman Drive Black Brick Apartments 2031 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1041067 28.0501059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang