+52
Hotel in Sandton

Inn & Out Sandton Park

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.3
Waarde vir geld
2.3
Diens
3.0
Veiligheid
3.7
Eugene S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

'n Goeie oorslaapplek as jy net slaapplek soek. Die plek maak net basiese voorsiening vir oorslaap. Dit is ruim en gerieflik, maar daar is geen voorsiening van enigiets anders as net die basiese beddegoed nie. Sorg dat jy jou eie seep en handdoeke het, jou eie eetgerei, jou eie proviant. Maar dit was skoon en relatief netjies en honderd persent doeltreffend vir die doel waarvoor ons dit gehuur het: ons moes baie vroeg die volgende oggend by die Amerikaanse ambassade wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
2.8
Mrt 2026

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Hendrik B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Des 2025

Was not as advertised on the website. Not as expected as per website.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

65 Granville Place, Bramley Park, Sandton, 2090, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 122 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb65de196d6dc1e73d51a11b28149b0776d9b867e8eed634b3f35eec7fef89df6d0683ccc92752e03b51acfcc184c62edeabc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 65 Granville Place Bramley Park 2090 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.1169607 28.0812194
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang