Inn and Out
- Kapasiteit: 78 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 154 Ann Crescent, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R613 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Inn and Out bied gerieflike sakpasverblyf in Sandton. Dié gastehuis is sentraal geleë net 2,6 km vanaf Sandton City Mall en naby openbare vervoer. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n oornagbestemming of 'n naweek-wegbreek.
Verblyf is beskikbaar in verskeie kamers wat of 'n enkel-, dubbel-, koningingrootte- of koninggrootte-bed het. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, asook 'n lessenaar, 'n slim-TV, 'n yskassie en gratis onbeperkte WiFi.
Die gastehuis het veilige parkeerplek op die perseel, toegekende rookareas, 'n gemeenskaplike eet- en werksarea, 'n gemeenskaplike sitarea, 'n snoepmasjien, wasgeriewe en 'n groot tuin.
Daar is talle winkels in in die area en Marlboro en Sandton Gautrain se stasies in nabygeleë. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is net 28 km ver.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Tyron Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 154 Ann Crescent, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Inn and Out het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 78 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 154 Ann Crescent, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang