Pick your preferred language

English

Afrikaans

+52
Selfsorg in Kommetjie

InnerCalm Kommetjie Villa

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

5 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Disa Avenue, Kommetjie, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

InnerCalm Kommetjie Villa bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Kommetjie, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende drie slaapkamers het elk koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is daar 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 8 langs die kombuis is perfek vir gedeelde maaltye.

Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi-geriewe.

Gaste kan buite ontspan met ekstra sitplek, 'n boma en 'n braai-area, ideaal vir skemerkelkies.

Veilige parkering is beskikbaar, wat gemoedsrus bied dwarsdeur u verblyf.


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Disa Avenue, Kommetjie, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 502
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 502
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 9 502
per nag (plek vir 8)
Bespreek

12 Disa Avenue, Kommetjie, Cape Town, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcd58f7c5b4182f5075667672590cbe660f23f8511e3bdd22ac393bc589c9c37208d17294fd83c0436c6a9f19e81f938c653?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 502 per nag (plek vir 8) 12 Disa Avenue Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1445205 18.3211811
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang