Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (3)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (61)

Resensies van Kommetjie

4.6 / 5  
volgens 86 resensies
Lees regte resensies van Kommetjie van 86 geverifieerde gaste.
Indien jy Kommetjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kommetjie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kommetjie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kommetjie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kommetjie Akkommodasie

49 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kommetjie

Greenways Beach House is 'n groot, moderne vierslaapkamerhuis in Kommetjie. Daar is wonderskone see- en berg-uitsigte van elke slaapkamer af. Die biljartkamer is toegerus met 'n volgrootte-biljarttafel. Die oopplan-...

Vanaf
R405
per nag (plek vir 2)
B&B in Kommetjie

Happy Home Imhoff's Gift is 'n selfsorg-gastehuis en bied gaste 'n keuse tussen 4 kamers in die stil en veilige landgoed van Imhoff's Gift op die Suidelike-Skiereiland van die Kaap. Die Protea Suite is op die eerst...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kommetjie

Nautical Loft is op die eienaar se perseel in die kusdorpie Kommetjie naby Kaapstad. Die privaat solderwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kommetjie

Mountain and Sea is 'n woonstel in Kommetjie met 3 privaat woonstelle vir vakansiegangers. Die akkommodasie is naby die strand geleë en bied wonderskone see- en berg-uitsigte. Kom ontspan in die sonnetjie op die ho...

Vanaf
R4 100
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Kommetjie

Turrakom is ’n gerieflike vierslaapkamerhuis wat ingerig is vir selfsorg, op die rand van die water, met van die beste uitsig in Kommetjie. Die huis bied alles wat jy sal nodig hê vir ’n lang vakansie saam met ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kommetjie

Western Wave Apartment bied gerieflike verblyf in 'n privaat woonstel met 'n uitsig. Die smaakvol gemeubileerde woonstel is in Kommetjie geleë, net 350 m van die vuurtoring en die promenade langs die kus af. Die o...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kommetjie

Storyhouse in Kommetjie is stapafstand vanaf Long Beach (ongeveer 200 m). Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede. Die uitgestrekte strand bied geleentheid vir swem, stap, draf, branderplankry en vele meer. K...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kommetjie

Canary Cottages bied gemaklike verblyf 2 selfsorgkothuise wat op 'n residensiële eiendom in die pragtige dorp, Kommetjie geleë is. Die huisies is in 'n pragtige tuin, en elkeen het 'n aparte ingang en uitsig oor d...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kommetjie

Grace Manor is 'n selfsorg-gesinshuis aan die voet van die bergreservaat in Kommetjie. Die perseel is stapafstand vanaf Long Beach. Dié huis is geskik vir 8 en het 4 slaapkamers, 3 badkamers, kombuis en 'n ooppla...

Vanaf
R749
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kommetjie

A Seaside Place is aan die bekende Long Beach in Kommetjie geleë. Die strand staan veral bekend as uitstekende branderplankryplek en is 'n trekpleister vir mense van heinde en verre. Die strand is ook 'n lieflike p...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kommetjie

Beach Break Cottage is in Kommetjie net 1,7 km van Long Beach af geleë. Verblyf word in 'n moderne kothuis en 'n bekoorlike ateljee-solderwoonstel gebied. Long Beach, 'n lang, ongerepte, wit sandstrand, is net 'n k...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kommetjie

Peaceful Kom is 'n selfsorgwoonstel in Kommetjie, 'n bekoorlike kusdorpie aan die Atlantiese kus. Dié unieke ateljeewoonstel het sy eie ingang en is apart van die hoofhuis waarin die eienaar bly. Daar is 'n slaapk...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kommetjie

Dreamtime Cottage and Beach Home is 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in Kommetjie. Die eenhede is ideaal geleë, net 60 m vanaf die strand en 'n skilderagtige rit na verskeie ander besienswaardighede in ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kommetjie

Heaven by C is 'n romantiese grasdakhuis in Kommetjie. Dis 110 m van Long Beach se pragtige wit sand en asemrowende uitsig af. Die huis is ideaal vir paartjies, enkelreisigers, sakereisigers of gesinne met kinders. ...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kommetjie

Tranquil Holiday House is 'n tweeverdieping-selfsorghuis in Kommetjie, 35 km vanaf die middestad in die hartjie van die suidelike skiereiland. Die strand en geriewe waar gaste bote te water kan laat is slegs 60 m va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 15

Welkom by die Kommetjie akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za